Ihram

’n Man in die voorgeskrewe ihram-klere.

Ihram, ihraam of igraam[1] (Arabies: إحرام iḥrām) is in Islam ’n gewyde staat of toestand waarin Moslems gaan om die bedevaarte hadj en oemra te onderneem. Hulle moet reeds daarin wees wanneer hulle die pelgrimsgrens, die mikat, betree en moet die voorgeskrewe klere dra.

  1. The Cape Muslim Vernacular, ek soembain gou dot kom Geargiveer 24 Oktober 2019 op Wayback Machine URL besoek op 25 September 2016

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search